headerphoto

Reviews

2009-07-20 00:26:05The house is so clean and much bigger than we expected, thanks for a lovely holliday. Karin is a star.
2010-03-02 03:41:41We had a fantastic time, sorry we had to leave, will definitely be back soon. Is the house for sale?

Reply: Not for sale, unless I get N$6,000,000 or more
2010-06-28 00:55:47Ek wil net graag baie dankie sê vir die voorreg wat ons kon hê om in die huis in Swakopmund tuis te gaan. Ons het baie lekker gebly en die huis het aan al ons behoeftes voldoen.

Karin, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en warmte. Ek dink beslis dat jy ‘n uitstekende vennoot vir Kobus is wat vir hom van onskatbare waarde is met die administarsie van sy huis. Alles was eksie perfeksie en ons het dit baie geniet. Baie dankie. Indien ek weer ‘n besoek aan Swakopmund bring sal ek beslis weer daar aanklop vir akkommodasie en ek sal die woord versprei oor die lekker huis wat ons te huur gekry het.

Groete

Maartin Oliver